| Horingconcerto in D-majeur | |
|---|---|
| Nr. 1 | |
| deur W. A. Mozart | |
| Toonaard | D-majeur |
| Katalogus | K. (412+514)/386b |
| Gekomponeer | 1791 |
| Bewegings | Twee (Allegro, Rondo: Allegro) |
| Partituur |
|
Wolfgang Amadeus Mozart se Horingconcerto nr. 1 in D-majeur, K. (412+514)/386b is in 1791 geskryf.
Die werk bestaan uit twee bewegings, en elke beweging is in die eerste uitgawe van die Köchel-katalogus 'n eie K.-nommer aangewys:
- Allegro 4/4 (K. 412)
- Rondo: Allegro 6/8 (K. 514)
Hierdie horingconcerto is een van twee horingconcerto's van Mozart wat fagot bevat — die ander is K. 447.
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Köchel-katalogus
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Concerto in D, K. 412, eerste beweging: Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Concerto in D, K. 412, Süssmayr se voltooiing: Partituur en kritiese verslag (de) in die Neue Mozart-Ausgabe
- Horingconcerto nr. 1: Partituur op die International Music Score Library Project